admin@pdlu.co.za | 082 815 1639 | Facebook LinkedIn

Kommoditeite

Grondbesit

TLU SA ondersteun die ware geskiedenis oor grondbesit in Suid-Afrika.


TLU SA-verklaring

Die ware geskiedenis oor grondbesit

Verklaring van TLU SA • 1 Mei 2019

TLU SA dring daarop aan dat die waarheid oor die geskiedenis van grondbesit sy regmatige plek inneem bo die verdraaide en vals weergawes wat dikwels verkondig word.

Al loop die leuen nog so snel, die waarheid agterhaal hom wel.

So het mnr. Louis Meintjes, destydse president van TLU SA, dit gestel. Die TLU SA-lid mnr. Werner Weber het met die hulp van verskeie rolspelers in die geskiedenis gedelf en die feite in die boek The South African Land Issue weergegee.

“Ons wil graag hĆŖ dat mense hulle vergewis van die ware feite van grondbesit in Suid-Afrika voordat hulle aan die debat daaroor deelneem. Versprei gerus die inligting aan alle Suid-Afrikaners,” het mnr. Meintjes gesĆŖ.


Video-reeks

Die geskiedenis van grondbesit

'n Reeks kort video's wat die geskiedenis van grondbesit in Suid-Afrika toelig.

Die debat rondom grondbesit in Suid-Afrika

Swart grondbesit in 1820 en die Groot Trek na die binneland

Natal en die Zoeloes

Lydenburg, die Pedi's en Swazi's

Die Bataung en Matabeles in die Vrystaat

Voortrekkers kry land as vergoeding

Louis Trichardt en die Vendas

Meer oor The South African Land Issue