#

YSTERBERG VEE STUDIEGROEP

Ysterberg logo

YSTERBERG VEE STUDIEGROEP SE DOELWIT

Om 'n platform te skep waar lede van mekaar leer en almal bevoordeel word daardeur. Uitmuntende vee te teel en aan die mark beskikbaar te stel. Deur ‘n voorbeeld te stel aan alle veeboere in die omgewing en daardeur hulle positief te beïnvloed. Die belange en reëls van die Ysterberg Vee Studiegroep met integriteit na te kom.

YSTERBERG VEE STUDIEGROEP SE VISIE EN MISSIE

Om kwaliteit vee produksie te bevorder deur wetenskaplike praktiese navorsing te doen. Deur die kennis van die lede die beste oplossings te vind vir vee bestuur probleme in die omgewing. Verbetering van bio-sekuritiet op plase. Bevordering van praktiese en effektiewe metodes vir optimale produksie. Kennis op te bou van effektiewe inentings, aanvullings asook optimale boerdery praktyke.

2024 BOEREDAG BORGE

ysterberg borge

INLIGTING WAT AFGELAAI KAN WORD VIR STUDIEGROEP LEDE

img

AANSOEKVORM

Laai gerus die aansoekvorm hier af en epos na ysterbergstudiegroep@gmail.com

VORM
img

GRONDWET

Lees deur die Grondwet van Ysterberg Vee Studiegroep soos goedgekeur op 12 November 2022!

GRONDWET
img

INLIGTINGSTUK

Lees gerus deur Ysterberg Vee Studiegroep se inligtingstuk om meer uit te vind wat ons alles al gedoen het!

INLIGTINGSTUK


img

INENTING PROGRAM

Dr. Dario Cremona het vir die studiegroep 'n spesiale inentings program saamgestel. Program kan aangepas word volgens behoefte van elke gebied.

INENTING PROGRAM
img

BRANDMERK

As jy beeste, skape, bokke of varke besit, is dit verpligtend dat jy jou vee merk. Jy moet aansoek doen vir 'n geregistreerde indentifikasiemerk by Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling.

BRANDMERK AANSOEKVORM
img

BOEREDAG

Boeredag het plaasgevind op 19 April 2024 by Mockford Farms. Hou gerus hierdie spasie dop vir 2025 se Boeredag.

2024 SE PROGRAM
web counter