#

PLAASLIKE REGERING

image

Verskillende dokumente

Die volgende is die kritiese punte wat aandag moet kry, met die implementering van eiendoms belasting , soos voorgeskryf word in die WET OP MUNISIPALE EIENDOMSHEFFINGS, WET No 6 VAN 2004. Vir meer inligting, sien die aangehegte dokument, met die kruisverwysing, soos aangedui:

Plaaslike Regering Riglyne kan deur lede aangevra word.

Munisipale Eiendomsbelasting Riglyne
Professionele Waardasie
Appeal Agriculture
Appeal Residential
image

Grondeise

Die doel van die Riglyndokument met aanhangsels is om hersiene prosedures en optredes vir die hantering van grondeise op Streeks- en DLU-vlak daar te stel. Nuwe riglyne is beskikbaar vir lede by u DLU kantoor.

Grondeise Riglyne kan deur lede aangevra word

web counter