#

EKONOMIESE SAKE

image

Eskom Riglyne

TLU SA het tans ‘n vaste en ooreengekome werkswyse met ESKOM wat betref probleme met rekeninge. Daar word van u verwag om binne ‘n sekere venster periode u eie lesings te neem en aan die kontak/inbel sentrums van ESKOM in wie se gebied u val, deur te stuur. Indien u dit nie doen nie sal u rekening heel moontlik gebaseer wees op ‘n geskatte bedrag aangesien ESKOM nie elke maand fisies rekeninge lees/laat lees nie.
Riglyne vir Eskom Rekeninge
Riglyn vir Eskom Eise
image

Klagtes Rapporteer

Kyk gerus na Eskom aanlyn diens.
ESKOM-verwante aanlyn diens
web counter